Luister: Jou kultuurkoerant vir 9 tot 15 Julie

Jakkie louw is 10 Julie by die Musiekskuur by Parkview Mall te sien. Foto: Facebooik

Jakkie Louw is 10 Julie by die Barnyard Teater se Musiekskuur in Parkview te sien. Foto: Facebook

Charlie Smidt van die FAK gesels weekliks oor wat in jou kontrei op die kultuurfront gebeur. Nuwe teaterstukke op die planke naby jou, boekbekendstellings en al die sangers se optredes – jy kan dit alles hoor op kultuurkoerant – elke Donderdag op Maroela Media.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae