Anton Botha se jongste album, Plek hier in die son, het ʼn unieke aanslag terwyl dit van enige ateljeefoefies soos stem- of ritmeredigering gestroop is. Dit is ʼn jolige goedvoel-album net soos Anton daarvan hou.
Hy het met Esté Meyer Jansen gesels oor dié album en sy orkes wat soveel bydra tot die unieke klank van sy musiek.