Luister: Jesse Clegg bekoor met eg Suid-Afrikaanse akoestiese klanke


jesse-clegg

Jesse Clegg is binnekort by die Blou Hond restaurantteater in Lynnwood, Pretoria te sien. Foto: Argief.

Daar vloei beslis musikale blou bloed deur Jesse Clegg se are. Die sanger en liedjieskrywer het reeds twee albums en ʼn reeks plaaslike en oorsese konserte op sy kerfstok.

Hy het met Esté Meyer Jansen uit Craighallpark in Johannesburg gesels oor sy planne vir 2015.

  • Jesse Clegg is op 12 Februarie by die Blou Hond restaurantteater te sien. Kaartjies vir die vertoning sluit ʼn ete in. Besprekings kan gedoen word by [email protected] of skakel 012 348 8820. Jy kan die Blou Hond se teaterprogram op hulle Facebookblad kry of volg hulle op Twitter by @BlouHondTuis.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.