Die sanger en stemkunstenaar, Lochner de Kock, gesels nou met Jannie du Toit oor sy jongste album Die eggo van jou oë. Jannie vertel ook meer van sy jongste snitte en gewilde treffers wat hy al deur die jare gesing het.
Jy kry ook die kans om na ʼn paar van hierdie liedjies te luister tydens die onderhoud.