Die sangeres Tarryn Lamb verloor dié week haar plek in die no.1-posisie.
Sy maak plek vir Jay se lied “Lê ʼn bietjie langer”, wat hierdie week op nommer een lê.
- Jay – “Lê ’n bietjie langer”
- Tarryn Lamb – “Mal oor jou”
- Juanita du Plessis – “Dankie vir jou liefde”
- Elandré – “Die lyn”
- Karen Zoid – “Hoe ek voel”
- Brendan Peyper – “Klim jou Everest”
- Jo Black – “Die vrou wat ek liefhet”
- Elandré – “Honderd duisend maal”
- Elizma Theron – “Marilyn Monroe”
- Robbie Wessels & Bok van Blerk – “Die sluise van die hemel”
- Jan Bloukaas ft Mariné Moffat – “Desembers”
- Twee – “Om en om”
- Appel – “Boer loop deur my are”
- Dirk van der Westhuize ft Sorina – “Die tennis tune”
- Steve Hofmeyr – “Redgebed”
- Dirk van der Westhuizen – “Sexy vi my”
- Anders – “Bruid”
- Liezel Pieters – “Sing jou hart uit”
- Kurt Darren – “Haal asem”
- Willem Botha – “Enigste man op aarde”