Joshua na die Reën se “Die wêreld binne my”, wat ook die titel van sy jongste album is, behou vir die tweede week die nommer 1-posisie van die Afrikaanse Top 20.
Daar is ook sewe snitte wat styg en nege snitte wat die week daal terwyl vier onveranderd bly.
- Joshua na die Reën – “Die wêreld binne my”
- Franja du Plessis – “Stad van verlange”
- Alda & Muller – “Alles vir my”
- Adam – “Hoogtevrees”
- Bok van Blerk & Laurika Rauch – “Ek het”
- Charlize Berg – “As jy weet dis liefde”
- Neil Somers – “Silwerkombers”
- Burgerd Botha – “As jy nog twyfel”
- Karen Zoid – “Waar was jy?”
- Daniel Mitton – “Welkom by die huis”
- Elvis Blue – “Langs jou”
- Touch of Class – “Ek steek my hand op”
- Jennifer Zamudio – “Ongelooflik”
- Dewald Wasserfall – “Jy is die storm”
- 1925 Band – “Eintlik nogal baie”
- Richard van der Westhuizen – “Yster en vuur”
- Liza Brönner – “Verlief op die idee van my”
- Wouter van de Venter – “As jy lag”
- Ricus Nel, Adam Tas & Refentse – “Hardekole”
- Refentse – “Sonvanger”
Luister saam na Richard van der Westhuizen se liedjie “Yster en vuur” wat nommer 16 is op hierdie week se Top 20:
Doen my n guns en gaan luister vir die ou. Sowaar die beste.