Maroela Media Afrikaanse Top 20: 16 April 2018

Tarryn Lamb (Foto: Facebook)

Tarryn Lamb van Blackbyrd-faam se nuwe enkelsnit, “Mal oor jou”, is skaars bekendgestel en dit verskyn reeds op talle trefferparades. Die sangeres betree die week se Top 20 in nommer 18.

Die musiekgroep Twee (Herman Kleinhans en Maria Rademan), betree vandeesweek se Top 20 in nommer 20 met hul liedjie “Om en om” – ʼn lied op hul jongste album.

Robbie Wessels en Bok van Blerk beklee vir eers die nommer 1-posisie met “Die sluise van die hemel”.

  1. Robbie Wessels & Bok van Blerk – “Die sluise van die hemel”
  2. Appel – “Boer loop deur my are”
  3. DECA en Len Muller – “Oorwin”
  4. Elandré – “Die lyn”
  5. Elizma Theron – “Marilyn Monroe”
  6. Steve Hofmeyr – “Redgebed”
  7. Liezel Pieters – “Sing jou hart uit”
  8. Kurt Darren – “Haal asem”
  9. DZL – “Het jy al gelewe”
  10. Jo Black – “Die vrou wat ek liefhet”
  11. Janie Bay en Hunter Kennedy – “Wag vir jou”
  12. Vernon Barnard – “Alles om my”
  13. Anders – “Bruid”
  14. Lizandra Winter en Joshua na die Reën – “Ek wil vir jou”
  15. Vernon Barnard – “Voel”
  16. Juan Boucher – “Onthou jy om jonk”
  17. Ray Dylan – “Uitbasuin”
  18. Tarryn Lamb – “Mal oor jou”
  19. Jay – “So lank sal ek jou liefhê”
  20. Twee – “Om en om”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.