Maroela Media Afrikaanse Top 20: 25 Junie 2018

Dirk van der Westhuizen (Foto: Facebook)

Dirk van der Westhuizen se liedjie, “Sexy vi my”, neem die week se no. 1-posisie in.

Jan Blohm het onlangs sy splinternuwe album bekendgestel. Sy enkelsnit, “Word wakker”, betree dié week se Top 20 op nommer 12.

  1. Dirk van der Westhuizen – “Sexy vi my”
  2. Tarryn Lamb – “Mal oor jou”
  3. Elandré – “Honderd duisend maal”
  4. Brendan Peyper – “Klim jou Everest”
  5. Juanita du Plessis – “Dankie vir jou liefde”
  6. Jay – “Lê ʼn bietjie langer”
  7. Willem Botha – “Enigste man op aarde”
  8. Appel – “Boer loop deur my are”
  9. Jo Black – “Die vrou wat ek liefhet”
  10. Karen Zoid – “Hoe ek voel”
  11. Elandré – “Die lyn”
  12. Jan Blohm – “Word wakker”
  13. Jan Bloukaas en Mariné Moffat – “Desembers”
  14. Robbie Wessels en Bok van Blerk – “Die sluise van die hemel”
  15. Elizma Theron – “Marilyn Monroe”
  16. Twee – “Om en om”
  17. Dirk van der Westhuizen en Sorina – “Die tennis tune”
  18. Steve Hofmeyr – “Redgebed”
  19. Almero – “Monochromie”
  20. Anders – “Bruid”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.