Jo Black neem vandeesweek die nommer 1-posisie op die Maroela Media Afrikaanse Top-20 in met die snit “Een klein klippie”.
In dié week se Top-20 is daar vier snitte wat styg, 12 wat daal, drie wat onveranderd bly en een nuwe liedjie wat die week se Top-20 betree.
Snotkop se nuwe album, Sous, was weer die afgelope week se topverkoper onder die Afrikaanse albums in kettingwinkels.
- Jo Black – “Een klein klippie”
- Dirk van der Westhuizen – “Sexy vi my”
- Jan Blohm – “Word wakker”
- Appel – “Jagter”
- Fatman – “Dorp toe”
- Karen Zoid & Jannie du Toit – “Liedjie vir jou”
- Brendan Peyper – “Klim jou Everest”
- Jay – “Lê ʼn bietjie langer”
- Tarryn Lamb – “Mal oor jou”
- Elandré – “Honderd duisend maal”
- Snotkop – “Souserig”
- Appel – “Boer loop deur my are”
- Willem Botha – “Enigste man op aarde”
- Wynand Strydom – “Gebed”
- Juanita du Plessis – “Dankie vir jou liefde”
- Jo Black – “Die vrou wat ek liefhet”
- Elandré – “Die lyn”
- Almero – “Monochromie”
- Karen Zoid – “Hoe ek voel”
- Joe Foster – “Volgende stap”