Karen Zoid se liedjie, “Waar was jy?”, wat sy vir Huisgenoot geskryf het ter viering van die tydskrif se 100ste verjaardag, betree vandeesweek se top 20 op nommer 20.
Charlize Berg neem die nommer 1-posisie in met “Braaf”.
- Charlize Berg – “Braaf”
- Refentse – “Sonvanger”
- Arno Carstens – “Ontwaak”
- Leah – “Volmaan”
- Len Muller en Joshua na die Reën – “Vir die een wat geval het”
- Nagligte – “Ongeloof(lik)”
- Touch of Class – “Ek steek my hand op”
- Liza Brönner – “Hamer”
- Deon Groot – “Bietjie Liedjie”
- Elvis Blue – “Langs jou”
- Karen Zoid en Mynie Grové – “Sweef soos ʼn arend”
- Vaughan Gardiner – “Bou aan liefde”
- Bok van Blerk – “Modder en Bloed”
- Irene-Louise van Wyk – “Vergeet van my”
- Joshua na die Reën – “Vir altyd”
- Ricus Nel, Adam Tas, Refentse – “Hardekole”
- Cordelia – “Eerste woorde”
- Belinda Brönner en vriende – “Gebed vir ons land”
- Adam Barnard – “Seisoene in die son”
- Karen Zoid – “Waar was jy?”
Karen Zoid se musiekvideo “Waar was jy?”.
Tot die dag dat ons besef tot welke mate die mentaliteit van hierdie tipe “kunstenaars” bydra tot die vernietiging van die Westerse kewens-en-wêreldbeskoulike sal ons voortspoed op die pad van selfvernietiging. Hierdie drie-akkoord hygende gekreunery oor hoofsaaklik die “kunstenaar” se libido of een of ander stroopsentimentjie is nie kuns nie. Dit staan tot musiek soos ‘n kleuter se inkleurboek tot kuns staan.
Die oë en ore is bot-toe Willem. Sekere mense sal nooit kan waarneem nie