Jo Black se liedjie “Skepe” beklee dié week die no. 1-posisie op die Maroela Media Afrikaanse Top-20.
Die musiekvideo van dié liedjie het in ʼn baie kort tyd die no. 1-posisie op SA iTunes ingeneem. Black se eerste album behoort vroeg vanjaar op die rakke te verskyn.
Die Heuwels Fantasties se “LED-liefde” betree dié week se Top-20 in die no. 18-posisie.
- Jo Black – “Skepe”
- Franja du Plessis – “Kan nie ophou kyk nie”
- Len Muller – “Ek glo”
- Martin Bester – “Sterre”
- Snotkop – “Cool soos Koos Kombuis”
- Kaleidoskoop – “Wegbreek”
- Stella – “Nuwe môre”
- Bobby van Jaarsveld – “Geloof, hoop, liefde”
- Riana Nel – “Jy sal weet”
- Georic Lomas – “Bazaruto”
- Joe Niemand – “Honderd duisend hektaar”
- Douvoordag – “Desembers”
- Elizma Theron – “Ons dans as almal sit en kyk”
- Liani May & Jay – “Da’ vat hy”
- Blackbyrd – “Kalm voor die storm”
- Loki Rothman – “Ons op ons eie”
- Lyndi Lee ft DJ City Bae – “Vat ʼn kans”
- Die Heuwels Fantasties – “LED-liefde”
- Liza Bronner – “Verlief op die idee van my”
- Brian Cloete – “Soos blomme”