In hierdie week se Top 20: Daar is nege snitte wat styg, agt wat daal, een wat in dieselfde plek bly en twee nuwelinge.
Anaïs behou haar eerste plek, maar Arno Jordaan skuif in die tweede plek in. Adam en Laurika Rauch sak vandeeesweek uit. Gert Loubser tree in die 19de plek toe met Sonder liefde en Nicholis Louw se nuwe een, Miljoene soene, is ‘n nuweling in die 18de plek. Hy is ook steeds in die sesde plek met Bring die storm.
Manne wat Glo styg ses plekke na nr. 13 met Mosterdsaad, terwyl Môre is dalk te laat van Ricky Faber vier plekke daal.
- Bietjie meer as soen – Anaïs
- Laat die wiele rol – Arno Jordaan
- Bly nog net so bietjie – Joe Foster
- Meer as ‘n vriend – Riana Nel
- Butterflies – Eden en Bobby van Jaarsveld
- Bring die storm – Nicholis Louw
- Jy soen alles reg – Eden
- Voshaarnooi – Joshua na die Reën
- Knysna – Anders
- Skildery – Nadine
- Een vir een – Bobby van Jaarsveld
- Veilig – Jack Parrow en Janie Bay
- Mosterdsaad – Manne wat Glo
- My hartjie – Karlien van Jaarsveld
- Môre is dalk te laat – Ricky Faber
- Bring die liefde terug – Gerrie Pretorius
- Sit vanaand op herhaal – Vaughan Gardiner
- Miljoene soene – Nicholis Louw
- Sonder liefde – Gert Loubser
- Dirty dancing – Eden
yay. ek love gert se musiek en daai liedjie ‘sonder liefde’.