Hier is Maroela Media se Top 20 vir vandeesweek. Dit moes een of ander tyd gebeur; Steve Hofmeyr het die eerste plek oorgeneem met sy nuwe treffer, Sit die ligte aan. Riana Nel is in die tweede plek, maar verder het die eerste vyf glad nie verander nie. Geen liedjies styg meer as drie plekke nie, maar Len Muller daal agt plekke na die 20ste plek. Dieselfde kunstenaar wat vandeesweek uit die Top 20 val, tree ook toe. Snotkop sak uit met Agter op my fiets, maar sy nuwe treffer, Dikkelicious, maak sy verskyning.
- Sit die ligte aan- Steve Hofmeyr
- Weier- Riana Nel
- Gebore om te lewe- Dewald Wasserfall
- As jy hier is- Arno Jordaan
- Ligjare weg- Rinel Day
- My alles- Bobby van Jaarsveld
- Cowboys en crooks- Kurt Darren
- Noodlanding- Lianie May
- Roadtrip- Kaleidoskoop
- As ek eendag oud is- Laurika Rauch
- My antwoord- Juanita du Plessis
- Richterskaal- Arno Jordaan
- Jy is my rede- Burgerd en Zita
- Trane- Elizma Theron
- Dirty dancing- Eden
- Skildery- Nadine
- Waterval- Romanz
- Is duidelik- Emo Adams
- Dikkelicious- Snotkop
- Smag na jou- Len Muller