Die liefde vier weer hoogty in Afrikaanse musiek! Daantjie Dinamiet maak vandeesweek ʼn opsomming van die gewildste nuwe vrystellings in Afrikaans.
- “Soen of nie” – Elizma Theron
- “Ou spoor” – Martin Bester
- “My liefde kom van jou” – Pieter Steyn
- “Jonk en mooi” – Heidi
- “Jy slaan die wind in my seile” – 4 Werke
- “Vaderlandsliefde” – Lemé
- “Enigste een vir my” – Nagskof
- “Ek lewe vir nou” – Jak de Priester en Charlize Berg
Kyk Martin Bester se musiekvideo vir die liedjie “Ou spoor”.