ʼn Musiekvideo uit ʼn fliek waar vyf mense Kersfeesliedjies, waaronder “Feliz Navidad” met een kitaar sing, word weer wyd op sosiale media gedeel nadat ‘n fliek met dié musiekgroep onlangs vrygestel is.
Die 44 minuut lange vakansiefliek, Walk off the Earth (It’s a wonderful mic), is vroeër vandeesmaand op YouTube vrygestel, maar die oorspronklike musiekvideo is al in Desember 2014 vrygestel.
Walk off the Earth is ‘n alternatiewe musiekgroep van Kanada.
Hiermee die vollengte fliek en die musiekvideo volg onderaan:
Uitstekend in die gees van Kersfees. Dankie Maroela Media dat julle ons altyd net die beste wil gee. Geseënde Kersfees aan julle en al die lesers.