Die webwerf Camping with dogs moedig mense wat van kamp hou, aan om hul honde saam te vat wanneer hulle gaan kamp. Daar is heelwat mense wat reeds hul kampfoto’s met hul viervoetige vriende deel. Hierdie aktiwiteit is so bekend dat dit selfs elke jaar op 5 September gevier word. Volgens dié webwerf is daar baie redes waarom honde die beste kampmaats is.
* Honde volg mens oral heen.
* Hulle hou van middagslapies in tente.
* Hullle loop nooit ʼn sonsopkoms of sonsondergang mis nie.
* Hulle hou van swem.
* Honde gee nie om om vuil te word nie.
Besoek gerus Camping with dogs se webwerf.
Awww… te flippen oulik!