Troeteldiere is so ʼn belangrike deel van die gesin: ʼn warm lyf in die winter, goeie geselskap wanneer jy eensaam is, en ook ʼn speelmaat vir die kinders. Maar wat gebeur as jy jou gunsteling-troeteldier by die kinders los? Soms gebeur daar nie veel nie, en ander kere gebeur iets skreeusnaaks …
Bron: Bored Panda
Kostelik!
so aweet, dieregeduld!! ons kan by hulle leer
Ja verseker, daardie diere het baie meer geduld as ek
Komkommertyd
Stunning is die pics van katte en kleuter wat melk drink en kat in die swaai. Want dit is natuurlik. Hou nie daarvan as diere aangetrek word vir mense se vermaak nie. En diere behoort nie geverf te word nie.
Stem saam!
Te dierbaar. Onskuldige fun vir die diere en kinders.
. . . gee my ‘n idee!
Die is nou letterlik gesproke mens se beste vriend
Te duurbaar vir woorde God het al die diet vir ons gegee om moet hulle lief he
Ja…dierbaar ?MAAR GEVAARLIK …verantwoordelike MOET dinge maar vir veiligheid ALTYD onder?hou…moeilikheid …gebeur gewoonlik in ‘n sekonde tydens onskuldige plesier sonder TOESIG.