Terwyl meeste lande wêreldwyd afsondering ingestel het weens die Covid-19-pandemie en mense dus nie kunsmuseums kan besoek nie, het die Getty-museum in Los Angeles met ʼn uitstekende plan vorendag gekom.
Dié museum daag die publiek uit om meesterstukke te herskep met alledaagse items uit die huis. Gebruikers het vinnig op die versoek reageer. Hier is ʼn paar voorbeelde van die publiek se eie interpretasie van die kunswerke.
Klik hier om kunswerke te sien wat as inspirasie vir jou kan dien.
We challenge you to recreate a work of art with objects (and people) in your home.
???? Choose your favorite artwork
???? Find three things lying around your house⠀
???? Recreate the artwork with those itemsAnd share with us. pic.twitter.com/9BNq35HY2V
— Getty (@GettyMuseum) March 25, 2020
Lekker giggel ek nou
Oulik.