Die derde jaarlikse kykNET Fiëstas, in die volksmond beter bekend as “die Oscars van die Afrikaanse teater”, vereer die beste Afrikaanse kunstenaars en produksies wat in 2012 hul debuut op kunstefeeste regoor die land heen gemaak het. Die geleentheid skop af op 21 Maart 2013 om 20:00 by die Staatsteater in Pretoria.
Volg Maroela Media se Draadloos op twitter en gebruik die sleutelwoord #kykNETFiestas om saam te gesels.