Jy het nooit geweet asyn kan só veelsydig wees nie!
Hierdie video wys jou onder andere hoe om ʼn verstopte drein oop te maak, plakkerigheid te verwyder, ontslae te raak van aaklige reuke, jou eie skoonmaakmiddel te meng, kreukels uit klere te verwyder, seker te maak jou blomme hou langer.
handige wenk, as byeboer gebruik ons n goeie sluk asyn (bruin) om by steek gif teen te werk neem n groot sluk, rol in jou mond en sluk, dit smaak goor, maar dit werk fantasties.
Heng dis goeie raad dankie het nie van blomme geweet nie, gaan dit probeer. En ook dankie Ronel sal dit onthou. Bye is altyd orals
Ek gaan dit definitief gebruik!