Jessica Hickey se pa wag al vir dié nuus sedert haar troue.
Hickey is die enigste kind en haar ma het meer as 20 jaar gelede gesterf. Sy kon onlangs met haar pa die goeie nuus deel dat sy reeds 10 weke lank swanger is. Die video is die afgelope 20 dae al meer as 11 miljoen keer op YouTube gekyk.
Die program maak nie reg oop op note 3.
Groete
Kom ons kyk in Afrikaans