Video: Dankbaarste (ou)pa

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Jessica Hickey se pa wag al vir dié nuus sedert haar troue.

Hickey is die enigste kind en haar ma het meer as 20 jaar gelede gesterf. Sy kon onlangs met haar pa die goeie nuus deel dat sy reeds 10 weke lank swanger is. Die video is die afgelope 20 dae al meer as 11 miljoen keer op YouTube gekyk.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

2 Kommentare

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.