Dié advertensie bevat nie bloed en vensters wat breek nie: die organisasie Sussex Safer Roads Partnership in die Verenigde Koninkryk bied ‘n ander kykie op die dra van sitplekgordels.
Die advertensie, wat reeds in 2010 opgeneem is, doen nou weer die ronde op sosiale media. Die video is reeds meer as 18 miljoen keer op YouTube gekyk.