Dis algemeen bekend dat katte gewoonlik nie lief is vir water nie, maar hierdie welpie volg gehoorsaam toe hulle die Sabie-rivier moet oorsteek.
Die gebruiker Mary het die video op die H4-1 naby Laer Sabie in die Krugerwildtuin geneem en na Kruger Sightings gestuur.
Kom saam mama gaan swem kom jy.