Die video volg onderaan die berig. In ‘n poging om sy nuwe reeks, Laughing Buddha Collection bekend te stel, het Rituals Cosmetics ‘n man na ‘n treinhalte in Nederland gestuur om ‘n sosiale eksperiment uit te voer.
Terwyl die groep mense vir die trein staan en wag, begin die man onbeheersd lag. Dit duur ‘n paar oomblikke voordat die res van die groep mense ook begin lag.
wonderlike video.. ek het ook saam gelag.
Ek kon nie saamlag nie want ek weet nie waaroor hy lag nie.