‘n Paar leë koeldrankblikkies kan jou “beste vriend” se intelligensie bepaal!
Die gebruiker Vagitron3000 het ‘n video op YouTube gelaai om aan te dui hoe maklik dit is om twee worshondjies se intelligensie te bepaal. Hul een troeteldier was verskrik en agterdogtig – veral as sy stert aan die “hok” geraak het, maar die tweede worshond laat hom nie só maklik vang nie.