Wat doen jy as jy sonder ‘n mes by ‘n piekniek opdaag en jy het net ‘n waatlemoen om te eet…?
Gav en Dan (die SlowMo Guys) het hulself presies in dié situasie bevind, maar gelukkig het hulle 500 rubberrekkies by hulle gehad. Die video is teen 1600 raampies per sekonde verfilm.