ʼn Sewejarige seuntjie van Australië het met die uitvoering van die land se volkslied tydens ʼn bofbalwedstryd begin hik, maar dit het hom egter nie gekeer om aan te hou sing nie.
Ethan Hall het so hik-hik die volkslied gesing, maar ook op die wysie gebly, en is aan die einde staande toegejuig vir sy poging.
Ai so ‘n lekker gevoel om elke dag deel van hierdie land te wees.
Ag is daar nie n plekke vir ons ook nie?