Elke ouer wil graag hul kind beskerm teen teleurstelling. Maar dit is nie altyd moontlik nie. Hier is ‘n paar wenke om in gedagte te hou volgende keer as dit nodig is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Gielie Hoffmann"
10 wenke vir ouers van begaafde kinders
Dit gebeur dat ouers êrens langs die pad besef hulle kind is besonders begaafd in ʼn spesifieke aktiwiteit. Gielie Hoffmann gee ‘n paar wenke vir dié ouers.
10 wenke vir ʼn sport-ouer
Die sportveld is ʼn potensiële slagveld vir enige ouer. Almal wil die beste hê vir hulle kind. Gielie Hoffmann gee ‘n paar wenke.
Wat ouers moet weet… oor toesprake
ʼn Nuwe skooljaar begin altyd met ʼn spoed! Boeke moet oorgetrek word, atletiekuitdunne word gehou, nuwe roosters word gevolg en voor jy jou oë kan uitvee is dit tyd vir jou kinders se eerste praatjies/toesprake … skryf Gielie Hoffmann.
Wat ouers moet weet oor ‘tough love’
Ouers met klein kinders moet groot besluite neem oor die toepassing van dissipline. Dis interessant om te sien hoe verskil egpare onderling en met mekaar hieroor, skryf Gielie Hoffmann.
Wat ouers moet weet oor groepsdruk
Gielie Hoffmann ondersoek die belangrike tekens vir ouers om voor uit te kyk as ʼn kind worstel met groepsdruk.
Wat ouers moet weet oor kinders se loopbane
Gegewe hoe belangrik jou aanvanklike keuse van naskoolse studie is, word daar eintlik bitter min tyd daaraan spandeer. Geen wonder nie dat baie studente jaarliks van kursus verander, ophou of klaarmaak met die wete dat hulle in die verkeerde rigting geswot het.
Wat my kind moet weet oor leierskap
Dit is die tyd van die jaar waar meeste skole besig is met leierverkiesings. Vir baie leerders is dit ʼn tyd van spanning; baie droom van daardie spesiale baadjie of balkie en wil graag ʼn posisie beklee. Daarmee saam is daar ook verwagtinge van ouers en onderwysers.
Wat jou kind moet weet oor aktiewe burgerskap
Ek praat gereeld met jong mense. Deur my werk as leierskapskonsultant besoek ek skole en universiteite en êrens in daardie gesprekke eindig ons altyd op by: Wat kan ek doen om Suid-Afrika ʼn beter plek te maak? Wat is my rol?
Wat ouers moet weet oor hul kind se vermoë om vas te byt
Die vermoë, om druk te hanteer, kan natuurlik uitgebrei word na kinders se vermoë om terug te veg, ongemak te hanteer, uitdagings te aanvaar en gemaklik te wees met verandering, sê Gielie Hoffmann.
Wat ouers moet weet oor sosiale media
Die laaste tien jaar het ons leefwêreld onherroeplik verander met die toetrede van sosiale media, al slimmer slimfone en meer breedvoerige internet-toegang. Vir ouers is daar natuurlik ʼn addisionele kopseer: hoe gee ek my kinders toegang tot hierdie wêreld sonder om hulle vir die wolwe te gooi? Gielie Hoffmann stel ondersoek in.
Wat ouers moet weet: Jou kind en vriende
Vriende bly een van die grootste, enkele invloede op die lewe van ʼn tiener. Vir baie tieners is vriende ʼn vreugde in hulle lewe, vir baie ouers is daardie einste vriende ʼn kopseer, skryf Gielie Hofmann.
Wat ouers moet weet oor buitemuurse aktiwiteite
Besige kinders is nie ʼn nuwe tendens nie. Vir generasies al neem kinders deel. Daar is egter ʼn fyn balans tussen baie besig maar nog steeds gesond wees en baie besig maar ongesond wees. Gielie Hoffmann gee ‘n paar riglyne.