Fourie Botha Donkerkamer is ’n debuutbundel oor beelde en oor kyk: na foto’s en kunswerke, na die ongediertes wat in drome skuil en na jeugherinnerings…
Lees meerAlles vir Maandag 11 Julie 2011
Annelize Morgan Omnibus 2
Annelize Morgan Pad na die skavot is ’n spanningsvolle Kaapse verhaal. Vir Celèste du Toit is Armand de Bordeaux meer as ’n werkgewer – hy…
As die stroom jou vat
Jeanne Els “Dit is kritiek belangrik om nóú reeds, wanneer ’n mens normaal redeneer, met jou familie en vriende ooreen te kom: Help hou my…
Wals met Matilda
Dan Sleigh Dan Sleigh se jongste manuskrip handel oor die lewe se ewige dans met die dood – alle lewe, ook die lewe van die…
Dokter van ver
Malene Breytenbach By ’n gedenkdiens vir Italiaanse krygsgevangenes in Suid-Afrika ontmoet dokter Rafaella Continari die oorrompelende dokter Giulio di Mareneschi. Hy is op besoek in…
Laaste sê
Izak de Villiers Izak de Villiers was ’n gewilde skrywer wat lesers oor die hele Suid-Afrika se harte aangeraak het. As skrywer van Sarie se…
Gekoester in God se liefde
Milanie Vosloo Die media se ideale prentjie van vandag se vrou is iemand met die verstand van Einstein, die hart van moeder Teresa en die…
Het God begin?
Rassie van Niekerk Hoe moet Christene dink oor en reageer op aansprake van die wetenskap oor hoe die aarde tot stand gekom het? Is daar…
Die klassieke kinderbybel storieboek
Johan en Nina Smit Die klassieke Kinderbybel-storieboek is die plek waar klassieke Bybelstories en elke leser – jonk of oud – se verbeelding mekaar ontmoet….
‘n Lewe aan skerwe
Jerry B. Jenkins Brady Wayne Darby en Thomas Carey is twee mense wat kwalik méér van mekaar kan verskil. Die een is ’n leraar wat…
‘n Pad vol dorings – Die Rose-trilogie
Beverly Lewis Rose Kauffman is ’n gelowige jong meisie wat haar invalide ma versorg en graag in die geheim perd ry saam met haar dierbare…
Boek: Boerekos
’n Stomende bord Boerekos met skaapboud en gebakte aartappels, pampoenkoekies, gestoofde boontjies en malvapoeding vir nagereg, is genoeg om menige eter se mond te laat water.
Droomdokter
Amelia Strydom Haar Aktiewe Geboorte-eenheid is vroedvrou Mila Mouton se hele hart en siel. Sy’s darem nog liewer vir haar kleintjie, Melissa, maar sy stort…
11 Julie 2011
Kom ons maak hom dood en gooi hom in ‘n put. Ons kan sê ‘n roofdier het hom opgevreet. Dan sal ons sien wat word…