Sarah Theron Sarah Theron is terug met STORM in ‘n D-Cup! Met splinternuwe Afrikaanse Volkswysies om aan jou hartsnare te pluk, stuitige tong-in-die-kies Country-Blues, ‘n…
Lees meerAlles vir Maandag 15 Augustus 2011
di JAM
Marulaboom Ná sy landwye beweging met sy aansteeeklike liedjie Doen die sexy hoender van sy album Afrikaans vir altyd, skud Marulaboom sy blare af met…
Soektog na vermiste vliegtuie vir eers afgelas
Die soektog na twee Albatros-vliegtuie wat Sondag tussen Tzaneen en die Randse lughawe vermis geraak het, is Maandagaand tydelik afgelas.
VF+ sê nasionale gesondheidversekeringstelsel dalk ongrondwetlik
Die Vryheidsfront Plus sê die voorgestelde nasionale gesondheidversekeringstelsel (NGV) mag dalk ongrondwetlik wees.
Passasier op een van vermiste vliegtuie Durbanse lugskou-koördineerder
Een van die passasiers op die twee vliegtuie wat Sondag vermis geraak het, is Durbanse lugskou-koördineerder.
Ligte sneeu in Johannesburg veroorsaak choas op paaie
Ligte sneeu het Maandagmiddag in Johannesburg geval na nog ʼn kouefront die land getref het.
Vermiste vliegtuie se wrakstukke nie gevind nie
Die wrakstukke van twee Albatros-vliegtuie wat Sondag tussen Tzaneen en die Randse lughawe vermis geraak het, is gekry.
Fred van der Vyver wen eis teen polisie
Fred van der Vyver sal moontlik eers volgende jaar weet hoeveel die staat hom moet betaal, aangesien ʼn nuwe verhoordatum na verwagting eers vir dan vasgestel sal word.
Bokke speel met plaasvervangings, Leeus speel om te wen.
Die groot verwagtings oor ons A-Springbokspan baar toe ‘n muis. Na die eerste 40 minute het ek begin dink dat daar tog hoop vir die Bokspan…
AfriForum vra Valke-ondersoek na Malema
Die burgerregte-organisasie AfriForum het die Valke versoek om ondersoek in te stel na die bewering dat die ANC-jeugligaleier, Julius Malema, geld ontvang het van ʼn sakeman in ruil vir regeringstenders.
Soektog na vermiste vliegtuie hervat
Die soektog na twee Albatros-vliegtuie wat onderweg van Tzaneen na die Randse Lughawe verdwyn het, is Maandagoggend hervat.
Verhoogstuk oor Afrikaner-verlede gewild oor relevansie, hoop
Ek wil graag in hierdie, my eerste bydrae tot Dié Groot Debat, ʼn paar gedagtes deel waaroor ek baie peins en tob. Ek formuleer dit…
15 Augustus 2011
“Oor ons oortredinge is hy deurboor, oor ons sondes is hy verbrysel; die straf wat vir ons vrede moes bring, was op hom…” Ongeveer 600…
15 Augustus 2011
Woord: Paddaslagter Betekenis: ʼn Mes wat baie stomp is.