Drie mans sal na verwagting Woensdag in die Oos-Londen landdroshof verskyn nadat hulle na bewering by ʼn huis ingebreek het en ʼn vrou verkrag het.
Lees meerAlles vir Maandag 22 Augustus 2011
Boere kry borg na beweerde aanranding
Twee boere wat daarvan aangekla word dat hulle vier vermeende brandstigters aangerand het, het vlugtig in die landdroshof op Schweizer-Reneke verskyn.
Foto’s van gedenkdiens vir 13 vliegramp slagoffers
Klik hier om die foto’s te sien
Huise vir ministers kos R180 miljoen
Belastingbetalers het nagenoeg R180 miljoen opgedok vir huise wat gekoop is om ministers en adjunkministers te huisves.
Derby-Lewis wys VVK-benoeming van die hand
Clive Derby Lewis, wat lewenslank tronkstraf uitdien vir moord op die SAKP sekretaris Chris Hani, het die Volksraad Versoening Kommissie (VVK) se benoeming om die organisasie te verteenwoordig van die hand gewys.
Minister wil beleid hê oor borsvoeding
Die minister van gesondheid, Aaron Motsoaledi, sê daar moet ʼn algemene konsensus bereik word oor die ontwikkeling van beleid rakende borsvoeding in Suid-Afrika.
Libiese rebelle verskerp beheer oor hoofstad, Gaddafi steeds soek
Dit is steeds nie duidelik waar die Libiese leier Muammar Gaddafi hom bevind nie terwyl rebelle Maandag hulle beheer oor die hoofstad Tripoli verskerp het.
Potgooi: Carina Diedericks-Hugo gesels oor kinder- en jeugboeke
Kinderboeke “suig steeds aan die agterspeen” wanneer dit by letterkundige erkenning vir dié genre kom, sê kinderboekskrywer Carina Diedericks-Hugo. Diedericks-Hugo se nuutste boek [email protected] het onlangs…
Video: Gerrit Rautenbach lees voor uit Kopreis
Gerrit Rautenbach lees ‘n verhaal uit Kopreis voor tydens die bekendstelling van dié boek by Gino’s op Stellenbosch. (Bron: BooksLIVE) http://youtu.be/QXt6ILP0PAE
Sit jou nuwe Afrikaanse lied op papier
Die ATKV nooi alle amateurliedjieskrywers van alle ouderdomme om deel te neem aan ‘n unieke liedjieskryfkompetisie: ATKV-CrescendoKreatief.
‘n Nuwe spanbestuurder vir die Bokke?
Gelukkig lig die Bokke hulle spelpeil so ietwat, beter kombinasies word saamgegooi en siedaar, die ganse volk slaag ʼn sug van verligting oor die Bokke…
Twee boere vandag in hof na hulle glo vermeende brandstigters aanrand
Twee mans van Noordwes sal na verwagting Maandag in die hof verskyn nadfat hulle glo vier vermeende brandstigters die naweek aangerand het.
Gedenkdiens gehou vir 13 vliegramp slagoffers
ʼn Gedenkdiens is Sondagoggend gehou vir die 13 mense wat verlede week in ʼn dubbele vliegongeluk dood is.
Wittes betaal reeds welvaartsbelasting
Emeritus aartsbiskop Desmond Tutu se voorstel dat wittes welvaartsbelasting moet betaal, is net so sinloos soos om voor te stel dat ʼn sokkerbal rond moet…
22 Augustus 2011
“Kyk, hierdie Kindjie is bestem tot ‘n val en opstanding van baie… so sal die gesindheid van baie mense aan die lig kom.” Simeon was…
22 Augustus 2011
Woord: Kets Betekenis: Nie afgaan of ontsteek nie; weier – van ʼn vuurwapen, enjin gesê: Sy geweer het gekets. My motor kets as dit koud…