Suid-Afrika se mans aflosspan het vir die einderonde van die 4 x 400 meter aflos gekwalifiseer by die Wêreld Atletiek Kampioenskap in Daegu in Suid-Korea.
Lees meerAlles vir Donderdag 1 September 2011
Hoof van renostersindikaat borgtog geweier
Die vermeende baasbrein van ʼn Suidoos-Asiese smokkelsindikaat is borgtog geweier in die Kempton Park landdroshof omdat hy as ʼn vlugrisiko beskou word.
Ondersteuners wens Springbokke sterkte toe vir wêreldbeker
Verkeer in Sandton in Johannesburg word erg ontwrig met talle rugbygeesdriftiges wat daarheen stroom om die Springbokke af te sien voor hulle na Nieu-Seeland vertrek vir die Wêreldbeker.
ISS: Korrupsie in polisie nie sistemies
Die Instituut vir Sekerheidstudie (ISS) sê korrupsie in die Suid-Afrikaanse Polisiediens is ʼn groot probleem maar dit is nie sistemies nie.
Groenskrif oor hervorming van grond negatief ontvang
Die minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, Gugile Nkwinti, sê opkomende boere het nagenoeg 30% van die grond wat deur die regering aan hulle verskaf…
My Afrikaanse kat kom altyd weer
Jan was nie die gemiddelde kat op straat nie. Met Goliat se lyf en Dawid se hart, sou Jan sekerlik nie inpas by my regsvriende…
1 September 2011
Het jy geweet?
Die gebruik van af dag, af naweek en af tyd vir ʼn vry(e) dag/naweek/tyd is deesdae heel gebruiklik en aanvaarde Afrikaans.
1 September 2011
Jesus sê: “Ek het na hierdie wêreld toe gekom om die mense voor ‘n BESLISSING te stel sodat dié wat nie sien nie, kan sien…”…