Die ANC het in ʼn verklaring bekendgemaak dat die dissiplinêre verhoor van sy jeugligaleier, Julius Malema, en vier van sy kollegas op 11 September sal voortgaan.
Lees meerAlles vir Saterdag 3 September 2011
RDK gee Mogoeng geleentheid om op kritiek te reageer
Regter Mogoeng Mogoeng, wat aanbeveel word vir die pos van hoofregter, het Saterdagoggend vrae deur die Regterlike Dienskommissie (RDK) beantwoord om sy geskiktheid vir dié pos te bepaal.
Baba sterf na botsing in Kaapstad
‘n Baba is dood na drie voertuie gebots het op Okovango-weg oorkant die Cape Gate Medikliniek.
Afrikaanse armes sal met privaat inisiatief gehelp moet word
Die armoedesiklus van die Afrikaanse gemeenskap waarvan ons lidmate lede is, is net besig om te verdiep. Hierdie armoede raak die samestelling van die Afrikaanse…
3 September 2011
Idioom: Iets doodluiters doen Betekenis: Iets kalm doen asof daar oënskynlik geen risiko aan verbonde is nie. Waar kom dit vandaan? Die Lutherane moes tydens…
3 September 2011
“Ek is die opstanding en die lewe… en elkeen wat lewe en in My glo, sal in alle ewigheid nooit sterwe nie. Glo jy dit?”…