President Jacob Zuma het regter Mogoeng Mogoeng aangestel as die land se nuwe hoofregter.
Lees meerAlles vir Donderdag 8 September 2011
McBride kry tronkstraf vir dronkbestuur
Robert McBride, die voormalige hoof van die Ekurhuleni-metropolisie, is tot twee jaar tronkstraf gevonnis vir dronkbestuur, berig EWN.
Moorde neem af: misdaadstatistiek
Die minister van polisie, Nathi Mthethwa, het Donderdag bekendgemaak dat die aantal moorde in Suid-Afrika afgeneem het vir die tydperk April 2010 tot Maart 2011.
Solidariteit loof verwydering van Motala as likwidateur
Die vakbond Solidariteit het vandag Jeff Radebe, minister van justisie, en die meester van die hooggeregshof geloof dat hulle Enver Motala van die Paneel van Likwidateurs verwyder het.
Skok na 10 sterf in Mpumalanga-busramp
Die minister van vervoer, Sbu Ndebele, het sy skok uitgespreek oor die dood van tien mense in Woensdag se busongeluk op die R545 naby Ogies in Mpumalanga.
Darren Scott bedank te midde van rasseherrie
Die Jacaranda 94.2 ontbytprogram-aanbieder en SuperSport rugbywêreldbeker aanbieder, Darren Scott, het bedank te midde van ʼn rasseherrie.
Mbeki, die ‘comeback kid’
Terwyl NATO en die rebelle Libië op 26 Augustus 2011 oorrompel en Tripoli ingeneem het, het voormalige president Thabo Mbeki die VSR en SASCO van die Universiteit van Stellenbosch (US) toegespreek om sy beskouing van die “geskiedkundige gebeure” in Noord-Afrika te verduidelik.
8 September 2011
“Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees… Nadat Hy dit gesê het, het ‘n…
8 September 2011
Wat is jou gunsteling gesegde in Afrikaans?