Die ANC-jeugligaleier, Julius Malema, sê die jeugliga sal die parlement vra om vryheidsliedere te beskerm.
Lees meerAlles vir Woensdag 14 September 2011
Scott en SuperSport se paaie skei
Die sportkanaal SuperSport het bevestig dat die radio-omroeper een aanbieder, Darren Scott, nie langer as ʼn rugby-aanbieder by die kanaal gaan werk nie.
Kronkelpad
Irma Joubert Kronkelpad is die derde boek in die trilogie waarvan Anderkant Pontenilo en Pérsomi die eerste twee is. Die verhaal speel af in die…
Anna atoom en die seerower se dolk
Elizabeth Wasserman Hierdie verhaal is ’n klomp dinge ineengerol: avontuurverhaal, die ou gunstelingtema van seerowers, wetenskap, die uitgestorwe dodo, die seelewe, rekenaars, tegnologie en ruimtefiksie,…
Rapport Blokraaiboek
Anina Roux Die eerste versameling van Rapport se gewilde blokraaie wat in die Tydskrif bylaag verskyn. Hierdie 120 blokraaie is noukeurig uitgesoek en op datum…
Man skiet vriendin, pleeg selfmoord
ʼn 39-jarige man het sy vriendin gewond voor hy selfmoord gepleeg het Woensdagoggend in Pacaltsdorp in die Wes-Kaap.
Rugby-wêreldbeker uitslae: 14 September 2011
Namibië het sy tweede nederlaag gelei tydens die Wêreldbeker nadat hy Woensdagoggend teen Samoa vasgeval het.
Taxibestuurder wat vrou sleep na verwagting vandag in hof
Die Johannesburgse advokaat wat Dinsdag deur ʼn taxi omgery en meters ver gesleep is, is steeds in ʼn kritieke maar stabiele toestand in die hospitaal.
‘n Waarde-basis vir die land
Die meeste politieke gebeure die afgelope paar weke kan ongelukkig terug-gevoer word na negatiewe waardes. Al die uitsprake van ANC Jeugliga-leier, Julius Malema het ʼn…
14 September 2011
Waar kom die woord vandaan?
14 September 2011
“Saul, Saul, waarom vervolg jy My?” “Wie is U, Here?” vra hy toe. “Ek is Jesus,” antwoord Hy. “Dit is vir My wat jy vervolg.”…