Alles vir Dinsdag 1 November 2011

1 November 2011

“‘n Sagte antwoord laat woede bedaar… kalmerende woorde bring lewe… ‘n krenkende woord laat woede onvlam… skynheilige woorde breek mense.” (Lees Spreuke 15) Sagte, kalmerende…

Lees meer

Leeuplesier!

Leeuplesier is om die Curriebeker die eerste keer in twaalf jaar op jou tuisveld te wen. My gelukwense aan die stoere, vasbyt Leeu-ondersteuners wat deur dik en dun by hulle span gestaan het.

Grondgrype in Pietermaritzburg

Die leier van ʼn vermeende grondgryp was besig om gedeeltes van dié grond te verkoop en het gesê dat hy geregtig is om dit te doen, aangesien “die grond aan die Zulus behoort,” het akkerboukundige Edmund (Rusty) Roodt, wat die betrokke 82 hektaar besit, Maandag in sy dringende aansoek in die hooggeregshof in Pietermaritzburg gesê.