Van binne af, uit die HART van die mens, kom die slegte gedagtes… en dit maak ‘n mens onrein.” sê Jesus. Spreuke 4:23 lees: “Wees…
Alles vir die maand Desember 2011
Nuuskommentaar: Simelane oortjies van seekoei
Nie almal is dit eens dat die grondwet die beste moontlike onderhandelde produk is nie……maar dit is al wat die land nou te ene maal het.
Boer wat Boeremaglede versteek gaan grondwethof toe
‘n Boer van Modimolle (Nylstroom) in Limpopo wat tronkstraf gekry het na hy twee vermeende Boeremaglede op sy plaas versteek het, gaan dié vonnis in die konstitusionele hof beveg.
Selebi hoor Vrydag sy lot
Selebi se regskostes het belastingbetalers reeds meer as R17 miljoen uit die sak gejaag.
Agt matrieks ernstig beseer in KZN-ongeluk
Agt matrieks is Donderdagoggend ernstig beseer toe hulle motor omgeslaan het naby Wartburg in KwaZulu-Natal.
Bejaarde boer in Namibië vermoor
ʼn Bejaarde boer van die Rehoboth-omgewing in Namibië se liggaam is Dinsdagoggend sowat 150 meter van sy plaashuis deur die polisie gevind.
Video: Nando’s se Mugabe-advertensie van die lug gehaal
Die kitskosgroep Nando’s het aangekondig dat hy sy advertensie waarin die Zimbabwiese president Robert Mugabe uitgebeeld word as “die laaste oorblywende diktator” van die lug gaan haal.
Man in hof na hy glo vrou met graaf aanval
ʼn 34-jarige man het Donderdag in die Port Alfred landdroshof verskyn nadat hy glo ʼn 83-jarige vrou met ʼn graaf aangeval het.
Sasol se Karoo-hidrobreking planne op die langebaan geskuif
Die petrochemiese reus, Sasol, het sy planne vir hidrobreking en die prospektering van skaliegas in die Karoo vir eers op die langebaan geskuif.
Shavonne wen Basta!-luisteraarsgunsteling
Shavonne de la Fontaine se liedjie, “Ons wonderlike land”, is die wenner van die Basta!-luisteraarsgunstelingkompetisie wat op Maroela Media aangewys is.
Simelane se aanstelling ongeldig
James Selfe van die DA het gesê: “Dit beteken dat Simelane nie meer die nasionale direkteur van openbare vervolging is nie. Sy aanstelling was ongeldig.”
Meisie steeds vermis na ma haar by skool oplaai
Die polisie in KwaZulu-Natal soek steeds na ʼn 10-jarige meisie wat vermis is sedert haar ma, wat nie toesig oor die kind het nie, haar by die skool opgelaai het.
18 sterf in gru-botsing op N4
ʼn Woordvoerder van die veiligheidsdepartement, Joseph Mabuza, sê die minibus het uitgebrand en die lyke is onherkenbaar verkool.
Afrikaans se verdelende (maar ook gedeelde) geskiedenis
Daar is ’n my-perspektief, ’n jóú-perspektief, maar dit is verdelend en daarom sal ons moet beweeg na ’n óns-perspektief. Wat bind ons as Afrikaanse gemeenskap saam?
Die bont hond in wees
Uitdrukking: Die bont hond in wees Wat beteken dit? Kwaad wees Waar kom dit vandaan? Die bont hond is waarskynlik een van die talle benaminge…
Nuuskommentaar: Suid-Afrika daal op korrupsiepersepsie-indeks
Die goeie nuus is dat Suid-Afrika onder die mins korrupte lande op die Afrika-kontinent tel. Die slegte nuus is dat Suid-Afrika agteruit geboer het…..
Kinderporno-saak: Familielede in hof
Die vier paartjies en een van hulle se ongetroude seun staan tereg op meer as ʼn 100 aanklagte wat onder meer insluit verkragting, gedwonge verkragting, die seksuele misbruik van kinders, seksuele aanvoorwerk en die maak en versprei van kinderpornografie.
Twee lewenslank tronk toe vir verkragting van tronkbewaarder
Die tronkbewaarder, ʼn klein blonde vrou, is op 19 Augustus 2008 in haar huis op die Baviaanspoort-gevangenisterrein oorval, beroof en verkrag.
1 Desember 2011
“Wees gerus, dit is Ek (Jesus). Moenie bang wees nie.” Met hierdie woorde wil Jesus sy dissipels wat baie bang was in die skuitjie op…