Afhangende van watter span jy ondersteun, sal jou oordeel oor ʼn paar van skeidsregter Craig Joubert se beslissings in Saterdag se Noord-Suid kragmeting verskil.
Alles vir die maand April 2012
Karlien nie beseer in motorongeluk
Die sangeres Karlien van Jaarsveld het ʼn gekkedag-grap dat sy ernstig beseer is in ’n motorongeluk, as “siek” beskryf.
Donker maand vir verbruikers waarsku Cosatu
‘n Donker maand wag op verbruikers, het die vakverbond Cosatu gewaarsku.
Polisieman skiet twee dood, pleeg selfmoord
‘n Polisie konstabel het sy vriendin en nog ‘n vrou doodgeskiet voor hy selfmoord gepleeg het.
Minister skok met k-woord op vlug
‘n Minister het passasiers op ‘n vliegtuig na hul asems laat snak toe sy die kajuitpersoneel begin skel en die K-woord kliphard gebruik het.
SMS-taal binnekort as amptelike Afrikaans erken
“X nu s0 mug na gta, k kani gl0 dis ampe Maandag ni.” Afrikaans lyk dalk binnekort totaal anders.
Video: Vlieg saam die ratse sperwer en vinnige swerfvalk
Piepklein spioenasie-kameras laat jou toe om van die wêreld se merkwaardigste voëls in vlug te aanskou.
Man vlug van aanvallers, word deur motor omgery
ʼn Man is Saterdagoggend in Motetema, naby Groblersdal, dood nadat ʼn motor hom omgery het terwyl hy van ʼn aanval probeer vlug het, het die polisie van Limpopo gesê.
Al 5 vermiste rugbyspelers nou opgespoor
Die liggaam van die vyfde rugbyspeler wat op 25 Maart in die see by Port Elizabeth vermis geraak het, is Saterdag by Sondagsriviermond opgespoor.