Twee mans is ernstig beseer na ʼn helikopter Sondagmiddag in Midrand neergestort het.
Lees meerAlles vir Sondag 27 Mei 2012
BMW-spoedvrate gevang
Drie mense is in die Elsburg-gebied afgetrek wat meer as 173 km/h gery het.
19-jarige ma vermoor kind, probeer selfmoord pleeg
ʼn 19-jarige vrou van die Wes-Rand is Sondag in hegtenis geneem nadat sy haar 1-jaaroue dogtertjie glo met ʼn mes doodgesteek het.
Video: ‘n Huweliksaanbod wat sy nooit sal vergeet nie
‘n Huweliksaanbod wat sy nooit sal vergeet nie.
Foto’s: Taxi-sleep advokaat trou
Die Johannesburgse advokaat wat in September 2011 deur ʼn taxi omgery en honderde meters ver gesleep is, het Saterdag getrou.
Mdluli vir die tweede keer geskors
Richard Mdluli, voormalige hoof van die Polisiediens se misdaadintelligensie-eenheid, is Sondag vir die tweede keer geskors.
4-jarige verdrink in Klerksdorp
ʼn 4-jarige dogtertjie het Saterdag by ʼn huis in Klerksdorp verdrink.
Bruid moet R100 000 “kankerskenkings” terugbetaal
ʼn Bruid in New York wat mense mislei het deur te beweer dat sy terminale kanker het, moet sowat $13 000 (R104 000) aan haar slagoffers terugbetaal.
SAPS red 50-jaaroue skilpad tydens dwelmklopjag in JHB
Die Valke het Saterdag ʼn 50-jaaroue skilpad tydens ʼn klopjag van dagga ter waarde van ongeveer R36 miljoen in Johannesburg opgespoor en gered.