Stuart Muller, ‘n apteker van Limpopo, is afgedank nadat hy verlede week ‘n kollega by die Clinix-privaathospitaal beledig het.
Alles vir Woensdag 20 Maart 2013
Nuuskommentaar: Beurtkrag meer as net beurtsmart
Daar is al hoe meer kommer dat Suid-Afrika onkeerbaar op ‘n herhaling van beurtkrag van 2008 afstuur.
Kabeldiefstal vertraag weer Gautrein-diens
Die Gautrein-diens tussen Midrand en Samrand is Woensdagoggend vertraag nadat ‘n stuk kabel van sowat 370 meter in die omgewing gesteel is.
Rot byt Helen Zille
Die leier van die DA, Helen Zille, het Dinsdagaand op Twitter laat weet ‘n rot het haar by haar huis aangeval.
Meisie se halfnaakte liggaam gevind
Die halfnaakte liggaam van ʼn 14-jarige meisie is by Boekenhouthoek in Kwaggafontein, Mpumalanga gevind.
Griekwastad: Inwoners herleef trauma
Inwoners van Griekwastad het Dinsdag in die Noord-Kaapse hooggeregshof getuig hoe hulle ʼn getraumatiseerde en gespanne seun naby die dorp se polisiestasie gevind het die aand van die moorde op die Steenkamp-gesin.
Twee vas na moord op polisieman
Twee mans wat glo ʼn polisiebeampte met ʼn skerp voorwerp doodgesteek en sy motor gesteel het, is Dinsdag in Kagiso aan die Wes-Rand in hegtenis geneem.