Mahole Simon Mofekeng, die burgemeester van Sedibeng, is in hegtenis geneem nadat hy glo teen ‘n ander motor gebots het terwyl hy na bewering onder die invloed van alkohol bestuur het.
Alles vir Donderdag 6 Junie 2013
Pa vas wat glo dogter verkrag
ʼn Pa wat daarvan verdink word dat hy sy 12-jarige dogter verkrag het, het homself Woensdag aan die polisie oorgegee.
Ondersoek na leerder glo van grond af moet eet
Die departement van onderwys in Gauteng ondersoek ʼn beweerde voorval van mishandeling by ʼn skool nadat ʼn leerder glo kos van die grond af moes eet.
Sewe sterf in botsing
Sewe mense, insluitend ʼn kind, is Woensdagaand dood nadat ʼn motor en ʼn 18-wiel-vragmotor buite Uitenhage in die Oos-Kaap gebots het.