Die militêre polisie het Maandag in Midrand, Gauteng, glo op transitomaatskappy SBV, wat deur Suid-Afrika se vier grootste banke besit word, toegeslaan.
Alles vir Dinsdag 16 Julie 2013
Uitdrukking: Die ritteltits kry
Taaltoffie ondersoek die Afrikaanse uitdrukking ‘Die ritteltits kry’.
‘Modimolle-monster’: “Ek hoop hy vrot in die tronk”
Johan Kotze sal Dinsdag vir ʼn laaste keer aansoek kan doen vir ʼn ligter vonnis nadat hy Maandag skuldig bevind is aan die moord op Conrad Bonnette en dat hy die bendeverkragting op sy eksvrou, Ina Bonnette, beplan en uitgevoer het.
‘Stropers’ kry borg, wéér vas
Twee vermeende renosterstropers wat op borgtog uit was is weer in hegtenis geneem nadat hulle glo weer wou stroop.
Polisieman vas na moord op kollega
Die moord op ʼn polisiebeampte en ʼn vrou, glo deur nog ʼn polisieman en ‘n medepligtige, is ten sterkste veroordeel.
Drie vas oor bendeverkragting
Drie beweerde verkragters is in Dutywa in die Oos-Kaap in hegtenis geneem.