‘n Baie sterk aardbewing van 7,3 op die momentmagnitudeskaal het in die omgewing van die Suid-Sandwich-eilande plaasgevind.
Alles vir Woensdag 17 Julie 2013
Brandstigter is “onberouvol”, “arrogant”
Shaun Jacobs (33) van Kaapstad is 10 jaar gevangenisstraf opgelê nadat hy sy eksmeisie en twee ander aan die brand gesteek het, het die Cape Argus Woensdag berig.
AfriForum oorweeg spesiale belastinggebiede
Die burgerregte-organisasie AfriForum het Woensdag begin om die gemeenskap van Hartbeespoort in Noordwes se mening in te win oor die moontlike vestiging van ʼn spesiale belastinggebied (SBG).
Gestremde motoris glo by toetssentrum gespot
Dane Wilson, ʼn gestremde motoris, het ʼn klag by die Menseregtekommissie ingedien nadat hy glo deur personeellede van die Waltloo-rybewystoetssentrum in Pretoria gespot en verneder is.
Foto: Reuse-panda kry tweeling beertjies
ʼn Reuse-pandabeer het aan ʼn tweeling geboorte geskenk by die Atlanta-dieretuin in die VSA.
Polisiebeamptes vas oor uitbuiting
Twee polisiebeamptes en ʼn Ethiopiër is Dinsdag in Polokwane in Limpopo in hegtenis geneem vir beweerde uitbuiting.
Drie sterf na gaslekkasie
ʼn Man en twee kinders is dood na ʼn vermoedelike gaslekkasie by hul huis in Grassy Park in Kaapstad.