Een persoon is dood en talle beseer toe hul huise Donderdag weens stormsterkte winde in die Oos-Kaap meegegee het.
Alles vir Vrydag 20 September 2013
Metropolisiebeampte per abuis in hegtenis geneem
ʼn Metropolisiebeampte wat nie aan diens was nie, is vandeesweek per ongeluk in hegtenis geneem toe hy vir ʼn krimineel aangesien is.
Man wat petroljoggie met plank doodslaan: saak hervat
Die saak van die man wat vroeër vanjaar ʼn petroljoggie in Kaapstad met ʼn plank doodgeslaan het, hervat vandag weer in die Mitchellsplein-landdroshof.
Polisiemoordenaar sit lank
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het die vonnis van Fabianus Fillipus, ‘n Namibiese man wat twee polisiekonstabels in Oktober verlede jaar in Houtbaai vermoor het, verwelkom.
Video: Onnie deur leerder aangerand
Die Gautengse departement van onderwys het die aanranding van ʼn onderwyser deur ʼn graad 8-leerder by die Hoërskool Glenvista in Johannesburg ten sterkste veroordeel.
Gedagte vir die dag: Moenie toelaat dat vrees jou lewe oorheers nie
Johannes 14:27 – Vrede laat Ek vir julle na; my vrede gee Ek vir julle. Die vrede wat Ek vir julle gee, is nie die soort…