Die Mtubatuba hooggeregshof het twee mans van Jozini tot lewenslange tronkstraf plus 35 jaar gevonnis vir die moord op Reita van Vuljk (66).
Alles vir Vrydag 25 April 2014
Drie sterf op Van Reenenspas
Drie mense, insluitend ʼn sesjarige seun, het Vrydagoggend op die Van Reenenspas dood in ʼn ongeluk.
Padwoedevoorval: Man in hof
Die motoris wat na bewering die motorfietsryer, Douglas Pearce (39), tydens ʼn padwoedevoorval doodgeskiet het, verskyn Vrydag in die Roodepoort-landdroshof.
SA vrou in hof na moord op kinders
ʼn Suid-Afrikaanse vrou is formeel aangekla van die moord op haar drie gestremde kinders nadat hulle dood aangetref is in ʼn huis in Londen.
Man kry lewenslank vir verkragting van 7-jarige niggie
’n Man van Mpumalanga is lewenslange tronkstraf opgelê in die Nelspruit-streekhof vir die verkragting van sy sewejarige niggie.
Gedagte vir die dag: ‘n Graf in ‘n tuin
Joh. 19:41 – En daar was op die plek waar Hy gekruisig is, ’n tuin, en in die tuin ’n nuwe graf… Hierdie mededeling van Johannes…