Daar was die afgelope week verskeie berigte oor hoekom korrupsie-aanklagte destyds teen president Jacob Zuma laat vaar is, maar die presidensie het steeds geen kommentaar daaroor gelewer nie.
Alles vir Dinsdag 14 Oktober 2014
Pa tronk toe oor hy nie onderhoud betaal nie
ʼn Landdros in Mpumalanga het Maandag ʼn pa wat nie sy seun se onderhoud betaal het nie, vir vyf dae tronk toe gestuur.
Vier moordsake in Noordwes ondersoek
Die polisie in Noordwes het aangekondig dat hy vier moordsake in die provinsie ondersoek.
Gedagte vir die dag: ’n God wat vergewe
U is ’n God wat vergewe, genadig, barmhartig, lankmoedig, vol liefde. U het hulle nie verlaat nie. (Neh 9:17)