ʼn 65-jarige vrou van Duitsland het lewe geskenk aan ʼn vierling.
Lees meerAlles vir Saterdag 23 Mei 2015
Man sterf ná trok se band ontplof
ʼn Man is Vrydagaand dood nadat ʼn vragmotor se band in sy gesig op die R54 naby Fochville ontplof het.
Vrou vermoor weke ná sy by polisie kla oor aanhouding in houtboks
ʼn Vrou van Missouri in die VSA is doodgeskiet, drie weke nadat sy aan die polisie gesê het haar kêrel sluit haar in ʼn houtboks toe wanneer hy werk toe gaan.
Vermiste Kampsbaai-vrou gevind
Chantal-Ann Kitley-Freemantle (46), wat vroeër vandeesweek spoorloos verdwyn het, is gevind.
Marble Hall-ongeluk: ‘Ons is deel van ʼn wonderwerk’
Dianiël Terblanche, die babadogtertjie wat Sondagaand saam met haar ouers kritiek beseer is in ʼn botsing buite Marble Hall, is vandag een maand oud en “knip haar ogies”.
Jayde se laaste oomblikke
Die besonderhede rakende Jayde Panayiotou se laaste oomblikke voordat sy doodgeskiet is, is in die Port Elizabeth-landdroshof aangehoor tydens haar man, Christopher, se borgtogaansoek.
Twee dood, vier beseer in gru-botsing
Twee mans is Saterdagoggend dood en vier mense beseer nadat ʼn vragmotor teen twee motors op die N14 by die Pinehaven-aansluiting gebots het.
Seun gevonnis ná hy gesinslede met byl dood kap
ʼn Tienerseun wat sy ma, ouma, broer en babasussie met ʼn byl doodgekap het, is Vrydag gevonnis.
Derby-Lewis se spesiale mosie vir parool
Die hooggeregshof in Pretoria gaan ʼn spesiale mosie aanhoor vir Clive Derby-Lewis se vrylating op mediese parool.
Meisie (16) glo deur metrobeampte verkrag
ʼn 16-jarige meisie is glo deur ʼn Johannesburgse metropolisiebeampte bedwelm en toe verkrag.
Fase 2-beurtkrag toegepas
Eskom het vroeg Saterdagoggend fase 2-beurtkrag begin toepas.
Volledige transkripsie van gesprek tussen Panayiotou en ‘middelman’
Thando Siyoli (31) is op 26 April in hegtenis geneem in verband met die moord op Jayde Panayiotou waarna hy haar man, Christopher, as die “meesterbrein” uitgewys het. Die staat het ’n transkripsie ingedien van ’n gesprek wat glo tydens ’n ontmoeting tussen Panayiotou en Siyoli plaasgevind het.
Gedagte vir die dag: Bly weg van versoekings
Julle moet waak en bid, sodat julle nie in versoeking kom nie. Die gees is wel gewillig, maar die vlees is swak. (Mark 14:38)