Wat beteken die woord halfaampie?
Alles vir Maandag 17 April 2017
30-jarige man vas vir ‘wreedste moord’
ʼn 30-jarige man is Sondagoggend in hegtenis geneem vir die “wreedste moord” op ʼn ander man (32).
9-jarige seun sterf ná fratsongeluk by KKNK
Wat veronderstel was om ʼn gesinsuitstappie te wees, het in ʼn nagmerrie ontaard toe ʼn negejarige seun Saterdag ná ʼn fratsongeluk by die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) op Oudtshoorn oorlede is.
Gedagte vir die dag: Wanneer kan ons die wederkoms verwag?
Maar niemand weet wanneer daardie dag en uur kom nie, nie die engele in die hemel nie en ook nie die Seun nie. Net die Vader weet dit … Bly dus waaksaam, omdat julle nie weet watter dag julle Here kom nie. Om dieselfde rede moet julle ook altyd gereed wees, want die Seun van die mens kom op ’n uur dat julle dit nie verwag nie. (Matteus 24:36, 42, 44)