Meganiese toerusting is gebruik om die jong man in die passasiersitplek uit die wrak te bevry.
Alles vir Maandag 17 Julie 2017
Baba lewend in asblik gevind
Volgens ʼn woordvoerder van Netcare 911 was die plasenta steeds aan die baba vas.
Afknouery in skole: Is jou kind dalk die boelie?
Dit is nie altyd maklik om te erken dat jou kind dalk ’n boelie is nie. As ’n ouer wil jy nie hê jou kind moet ’n boelie bly vir die res van sy lewe nie, want situasies kan vererger soos ’n kind ouer word.
Gedagte vir die dag: Lewensondersteuningstelsel
’n Kruik vol suur wyn het daar gestaan. Die soldate het toe ’n spons vol suur wyn op ’n hisoptak gesit en dit teen sy mond gehou. Toe Jesus die suur wyn proe, het Hy gesê: “Dit is nou afgehandel!” Toe het Hy sy kop vooroor laat val en sy asem uitgeblaas. (Johannes 19:29-30)